| NOG ’N SPORTTOER? ’N FIETSTOER? ’N KOORTOER? NEE, ’N TAALTOER!
Is jou leerder ’n presteerder? Is woorde vir julle ’n wonder? Weet julle dat taal ’n goue skakel met die res van die wêreld is? Weet julle dat tegnologie en taal onafskeidbaar is as dit kom by die voortbestaan van enige taal, veral in die digitale era waarin ons leef?
Dan is die taal-kuns-en-tegnologietoer, wat tans deur die Virtuele Instituut vir Afrikaans vir hoërskoolleerders gereël word, iets wat julle nie moet misloop nie. | | | | | | Waarheen gaan ons?Parys, Frankryk Brugge, België Brussel, België Gent, België Antwerpen, België Amsterdam, Nederland Leiden, Nederland Volendam, Nederland Rotterdam, Nederland Keulen, Duitsland, Rynvallei, Duitsland Frankfurt, Duitsland
Hoeveel gaan dit kos?Ongeveer R52 950 per leerder | | Kyk hier onder na die video van ons 2023 taal-en-tegnologietoer: | | | | | |
|
|